PraagTV: La Rochelle Geloftefees


PraagTV: Toespraak gelewer op 16 Desember 2009 in die holkrans by die La Rochelle-geloftefeesterrein. Die La Rochelle-geloftefeesterrein is ongeveer 50km anderkant Carolina op die Amsterdampad geleë. Geloftefeeste word reeds sedert 1914 daar gehou. Vroeër jare het mense reeds op die 15de Desember daar aangekom, braaivleis en Boeresport gehou alvorens die Gelofte op 16 Desember afgelê is. Die Geloftediens en -toespraak vind in ‘n holkrans plaas waarin Boesmantekeninge te siene is, asook ‘n granietsteen wat in die wand ingemessel is met die datum “1938” en die inskripsie: “Om in 2038 geopen te word.

La Rochelle Geloftefees Deel 1

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

La Rochelle Geloftefees Deel 2

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

La Rochelle Geloftefees Deel 3

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

La Rochelle Geloftefees Deel 4

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

La Rochelle Geloftefees Deel 5

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

La Rochelle Geloftefees Deel 6

As u nie die video kan sien nie, kliek hier.

Oorsprong: PraagTV
http://www.youtube.com/user/praagtv
http://www.praag.co.za

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: