Rassistiese moord op skoolmeisie in Garsfontein

In ‘n skokvoorval van die mees blatante rassistiese moord denkbaar, het ‘n taxibestuurder ‘n meisie van Garsfontein doelbewus omgery.

Die taxibestuurder het skynbaar herhaaldelik vir die meisie getoet. Toe sy nie vinnig genoeg volgens hom uit die pad beweeg nie, het hy haar volgens ooggetuies doelbewus van haar bromponie af gery. Soos die meeste eiegeregtige taxibestuurders geld die reëls van die pad nie vir sy hoogheid nie, en is sy kosbare tyd duidelik baie belangriker vir hom as ‘n blote blanke se lewe.

Dit is eweneens skokkend en verbysterend dat die vermeende moordenaar hom steeds op vrye voet bevind. Die SAPD wil hulself klaarblyklik nie verwerdig om die moord op ‘n blote blanke met die nodige erns te ondersoek nie. Hy kan moontlik van strafbare manslag ipv moord aangekla word, luidens die berig. Mens sidder om te dink wat sou gebeur het as die slagoffer swart was en die motoris blank. Die doodstraf sou bes moontlik tydelik heringestel word in daardie geval.

Dit kon jou of my dogter gewees het.

Ek vertrou dat die linkses en liberales sal meemaak aan die grootskeepse verontwaardiging wat hierdie skokvoorval regverdig, en die moed van hul oortuigings sal toon deur hierdie rassistiese swart-op-wit moord, een van sowat 3000 jaarliks, in die sterkste moontlike terme sal veroordeel.

Kennelik hou ek nie my asem op nie. Dit sal weer eens as “gewone misdaad” afgemaak word, in welke geval die Skierlik-skietery ook as sulks geherklassifiseer sal moet word. Verwag gerus dat die arme taxibestuurder weldra as die slagoffer geskets sal word, en apartheid onafwendbaar blameer gaan word vir sy optrede.

Deur Afrikaner van Afrikaner Weerstand Blog
http://afrikanerweerstand.blogspot.com/
http://afrikanerweerstand.blogspot.com/2009/02/rassistiese-moord-op-skoolmeisie-in.html

3 Responses

  1. Het verby die toneet gery n paar menute na die ongeluk, (as jy dit n “ongeluk” kan noem!)gebeur het. Dis n apsoleite skande hoe die nuwe Suid-Afrika regeer word! My meening is die taxi bestuurder moes toegsluit word tot ondersoek klaar is.My hart gaan uit aan die Famielie en vriende van Bernadine Kruger. Ons dink aan julle en mag God julle deur die moeilike tyd help.Bestoke en hartseer, Ou Suid-Afrika Resident.

  2. ‘Drunk’ taxi driver hits studenthttp://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2476263,00.html26/02/2009 08:12 – (SA)Distinct black marks outside the Nelson Mandela Metropolitan University show where a taxi dragged a student for 30 metres. (Deon Ferreira, Die Burger) Norman Silke, Die Burger Port Elizabeth – A taxi driver has been arrested after he hit a 19-year-old student on a pedestrian crossing. Jason Kruger is fighting for his life in Netcare Greenacres Hospital after the taxi rammed into him while he was on the crossing at Admiralty and University roads on his bicycle on Tuesday afternoon. The first-year BA student at Nelson Mandela Metropolitan University (NMMU) was dragged behind the vehicle for nearly 30 metres. The taxi driver, who was presumably intoxicated, was arrested on the scene. Police spokesperson Sergeant Tembi Gwe said he was in custody and will appear in the North End Magistrate’s Court on Thursday. He will be charged with reckless and negligent driving, and driving under the influence of alcohol. Serious injuries Jason’s father, Zwaai Kruger, said his skull had been fractured and he had a cerebral haemorrhage. His arm and collarbone were broken, he lost some of his teeth, and all the ligaments in his hands were torn. He also has several cuts across his body. Kruger added that his son was in severe pain because the doctors didn’t want to sedate him. “They have to keep him awake to establish whether he has brain damage. He will also have to take epilepsy medication for the next six months,” Kruger explained. He added that Jason, who matriculated at Knysna High School last year, was so happy to be at university that his whole personality changed. The Kugers live in Sedgefield and Jason’s mother, Carrie Kruger, is keeping vigil at her son’s bedside. “We are a close-knit family and it’s the first time that we’ve gone through this kind of trauma,” she said. Taxis carried on speeding past A witness said the accident had brought traffic to a standstill, but several taxis simply sped past the other vehicles. In the process Jason and the people who were helping him were almost hit again. This is the second incident of its kind in University Road. In 2001 Vanessa Baldwin, 19, died when a taxi hit her scooter. Roslyn Baatjies, an NMMU spokesperson, said the university was deeply shocked about the incident, especially because it had been complaining for years to the local authority about the policing of taxis in this area. NMMU vice-chancellor Prof Derrick Swartz strongly condemned the reckless way taxi drivers drove near the campus and in the city. He said drivers had no regard for pedestrians, road users or basic traffic rules. Netcare Greenacres Hospital said Jason was awake on Wednesday evening and in a stable condition. He is still in intensive care. – Die Burger

  3. hallo daar…
    my naam is karlien burger,en ek is veertien. ek is baie jammer om te hoor van die tragedie wat julle vamilie moet deur gaan,maar ek wou net se hou aan glo.

    ek ken julle nie en ek weet nie of julle christene is nie maar ek sal vir julle bid!

    ek bly nou in new zealand, want my ouers het besluit dit is te gevaarlik in suid afrika. dit het tot op n punt gekom waar hulle gevoel het hulle kan ons nie meer veilig hou nie.

    ek sal vir julle bid en hoop net die beste vir die toekoms, die here sal nie iets oor jou pad bring as hy weet jy dit nie daar deur sal maak nie. ons moet net moed hou en bly glo!

    net die beste
    karlien

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: