Op Kommando: Meer Misdaad en Geweldskonflik is ons Voorland

Nuut op Die nuwe Suid-Afrika (DnSA)! Die bekende rubriekskrywer Vlad du Plessis sal voortaan ook gereelde bydraes hier op DnSA lewer. Hieronder is sy eerste skrywe vir sy unieke en aktuele rubriek-kolom, alleen op DnSA, genaamd ‘Op Kommando’.

(deur Vlad du Plessis)

Die sg “Minister van Binnelandse Sake” se stelling dat grensbeheer effektief afgeskaf word, is eenvoudig skokkend. Aldus die sogenaamde ‘minister’ behels die beleid dat daar eerder gepoog sal word om immigrasie te fasiliteer as om dit te beperk. Wat hierdie absurde benadering soveel vererger is dat die verslegtende krisis in Zimbabwe ‘n toename in onwettige immigrasie na Suid Afrika beteken. Hiermee het die kommunistiese bende wat Suid Afrika regeer basies aangekondig dat hulle die grense vir Sub-Sahara Afrika se 600 miljoen armlastiges amptelike oopgooi. Met hierdie beleid plaas die ANK-Kommunistiese Party-‘Cosatu’ sindikaat Suid Afrika op koers na algehele anargie.

Hoewel die amptelike syfer dui daarop dat ongeveer 30 000 onwettiges per maand intstroom het onafhanklike peilings reeds aangedui dat dit waarskynlik hoer as 100 000 per maand is. In ieder geval, dat Suid Afrika spoedig besig is om te ontaard in ‘n land van mega krotstede, waar kilometers van uitgehongerde plakkerskampe klein eilande van middelklas blanke woonbuurte omsingel, is reeds die werklikheid. Hierdie plakkerskampe staan op die punt om mega vestings te raak met miljoene desperate afrikane wat die ‘wit eilande’ as hul hoof bron vir plundering en oorlewing sal aanwend. Die reeds gehawende sekerheidssituasie in blanke buurte staan op die punt om in groter anargie te verval. Voeg hierby die ANC se beleid om derduisende, selfs miljoene, swartes op oop areas in blanke buurtes te vestig, is dit duidelik dat blankes in Suid Afrika ‘n fisieke oorlewingstryd in die gesig staar.

Die ANK regime verklaar daagliks oorlog teen Afrikaners deur anti-wit haatspraak wat deur sy mondstuk die sg “SABC”, ANK gesinde koerante, sg. ‘dokumentere programme’, swart radio stasies en vanaf politieke verhoee verkondig word. (Hiermee saam sterk die Afrikaanse ANK-meeloper mediagroep, Media24/Naspers, ook die kleptokratiese ANK-regime deur konstant Afrikaners te probeer mislei oor die werklike stand van sake in die land). Elke dag word die swart massa herinner aan wie die vyand is. Die ‘vyand’ is u, die blanke, en meer spesifiek die Afrikaner. ANK se in effek vir sy ondersteuners: “Kyk, daar is die witman, hy is die vyand. Gaan vat van hom wat jy wil en doen met hom soos jy wil.” Dit is die mees populere vorm van sogenaamde ‘regstellende aksie’ in Suid Afrika.

Afrikaners kan nie langer bekostig om in ‘n toe-oe-sportbehepte-beswyming te verkeer waar daar geen bewustheid rondom hierdie oorlewingskrisis bestaan nie. Bewustheid, ingeligdheid en paraatheid moet deel van elke Afrikaner se denk en leefwyse word. Afrikaners moet opgelei word om hulself met elke moontlike wapen te verdedig. Hierdie skrywer beveel aan dat plattelandse en stedelike Afrikaners die Transvaalse Landbou Unie (TLU SA) se veiligheidsarm kontak om daardie organisasie se weerbaarheidsopleidingsprogramme by te woon. TLU het reeds ‘n oop uitnodiging aan Afrikaners gerig om sulke programme by te woon.

Soos in die onlangse Praag rubriek deur Gustav Venter, wil hierdie skrywer ook elke Afrikaner aanmoedig om ‘n vuurwapen te bekom en opgelei te word hoe om dit te hanteer. Afrikaners wat onderdruk verkeer om van wettige vuurwapens ontslae te raak moet kundige advies inwin oor die prosedure om sulke wapens en lisensies te behou. Om in hierdie dae van ‘n vuurwapen ontslae te raak kan in effek so erg wees as om selfmoord te pleeg, aangesien daardie wapen jou lewe mag red.

Die situasie is reeds so sleg en gaan in die tyd wat kom so handuit ruk dat bo en behalwe die sporadiese aanvalle deur swart bendes, op wit huise, groter skaal aanvalle verwag kan word. Met die konstante haatspraak is dit gans moontlik dat massas uit die plakkerskampe hul op ‘n kritieke stadium kan opruk teen ‘n blanke buurt(e) en Afrikaners(blankes) voor die voet afmaai met kapmesse en vuurwapens.

Afrikaners in stedelike woonbuurte moet soos die Groen Ligte (georganiseer deur TLU Veiligheid) hulself in ‘n burgerwag organiseer. Elke woonbuurt moet oor opgeleide burgerwaglede beskik met ‘n sentrale bevelstruktuur. “Daar moet gebeurlikheidsplanne rondom verdedigingscenarios ontwikkel word. Sulke beplanning moet insluit hoe om aanvalle af te weer en hoe om ‘n woonbuurt, voorstad, dorp of selfs ganse stedelike gebied (soos Pretoria Oos) binne minute af te sluit en te verdedig.”

Sulke planne kan ook aangewend word om ANK se planne, om die geforseerde invoer van arm swartes in Pretoria se blanke woonbuurte en voorstede, te voorkom.

Hoewel hierdie skrywer oor min kennis omtrent die nuutgestigte Kommandokorps beskik, word die advies hier verleen dat Afrikaners hulself verwittig met wat daardie organisasie se aktiwiteite en lidmaatskap behels. Indien dit wel ‘n tipe burgerwagorganisasie is, soos dit blyk te wees, mag dit raadsaam wees vir Afrikaners om in groot getalle daarby aan te sluit.

Ons moet aanvaar dat FW de Klerk se verraderlike 1994 oorgawe aan ANK onvermydelik op ‘n geweldskonflik gaan uitloop waarin die swartmeerderheid ons finaal vanaf die Afrika kontinent gaan probeer afvee. Ons moet regstaan daarvoor. Afrikaners moet so georganiseerd wees, dat ons nie bloot reageer op die vyand se aanslag nie, maar dat ons die verloop van die konflik kan dikteer.

http://vlad.dienuwesuidafrika.com/

Lewer gerus kommentaar d.m.v die “Comments” skakel hieronder, of kliek hier.

4 Responses

  1. Ja ek stem volkome saam, ons moet onself bekwaam en voorberei. Net jammer as die poppo die fan strike sal FW de klerk seker land uit vlug of of miskien is dan nie meer met ons nie. Dit is ‘n absolute gemors wat net erger sal word.

  2. ja nee eks allankal bekommerd wou ook al land uit maar ek kan nie swat nie want daar is nie geld nie en eks bang ek mors my tyd omdat dit dalk te laat is. Is daar enige “meer veilige” plekke in S.A om te probeer soos iewers in die berge of ‘n plaas dorpie waarvan niemand eers weet nie???? Ag dit maak ‘n mens moedeloos en eks so lief vir hierdie plek.Ons het nou die dag deur ‘n lokasie gery toe een swart vrou vir ons skreeu “You White Bitch” die vrou ken my nie eers nie en sê dit sommer net? Eks jammer maar eks so min deel van die apartheidsjare dis nie eers snaaks nie en ek vat ‘n persoon soos hy binne is, die uiterlike maak niks saak nie.Dit gaan nie oor wit en swart nie, maar oor reg en verkeerd en goed en sleg.Net jammer dit is nou hulle wat eerste en net na die velkleur kyk.My beste vriendin is ‘n swart vrou en sy voel presies soos ek – maar ek kan nie verstaan hoekom hulle nie vir een oomblik kan dink dat hulle kinders ook hieronder gaan lui nie? ‘n Swart man het ‘n vriendin verkrag – of altans 3 – en weet jy hoe moeilik dit was – het ek tot my sinne gekom om te besef dat dit nie almal is nie. Wat stel julle voor moet ons doen – of waarheen moet ons gaan? Darem het ek solank ‘n paspoort

  3. Voorberei? Soos om kinders te leer met 60 jaar oue Russiese gewere te skiet?Nee mense. Die voorbereiding het niks te make met hoe om ‘n geweer te hanteer nie. Of blikkieskos in die spens nie.Al wat ons nodig het is om genoeg die moer in te raak.Die “drif” sal ons maak of breek. Ons is nog te vet en gemaklik.

  4. Goede vrienden. Jullie moeten deze website goed onderhouden want veel mensen in Nederland en Vlaanderen lezen deze berichten. Het zorgt voor <>awareness<>. Veel mensen zijn onze verre familie in het verre zuiden vergeten. Hopelijk helpt deze website om samen met elkaar een oplossing te vinden.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: